Ons Mense

Tom Markram (Oorlede)

Tom Markram Het reeds diep spore in die lanbou en besigheidsgemeenskap van Middelburg getrap. Hy is die ouderling van Kranspoort-wyk en speel 'n sleutelrol in die organisering van ons Kranspoort gemeenskapskerk. Tom se besondere gawes rondom finansies en beplanning maak hom die aangewese persoon om 'n streng hand oor die gemeente se finasies te hou. Tom is ook die voorsitter van ons ondersteuningsdienste.

Kantoor Personeel

Tannie Marie

Hester Groenewald

Total Page Visits: 3685