WITKERK BASAAR 2020
7 Maart 2020
Bring jou gesin en kom geniet die dag saam met ons. Die basaar begin 08:00.










Vleis verwerking vir die Basaar












WITKERK se JAG GELEENTHEID
Koedoe koei vir R4000-00
Die Witkerk bied n jag geleentheid (een dag) aan om n Koedoe koei te kom skiet in die Avontuur omgewing, gedurende Mei 2020. (Ongeveer 40km buite Middelburg). Hou ons page dop vir verdere inligting. Geen verblyf beskikbaar. Koedoe kan geslag word, maar verwerking word deur jagter gedoen.
Wie en hoe word jagter gekies?
Belangstellendes stuur (SLEGS MET WHATSAPP) hulle besonderhede (Begin met die woord “Jag” dan Naam/Van en selfoon nr) na 079 023 9352
Gedurende die Witkerk basaar, wat gehou word op 7 Maart 2020, sal daar n trekking gehou wo
WITKERK SE 2de JAG GELEENTHEID
Koedoe koei op VEILING (Fondsinsameling vir basaar)
Die Witkerk bied nog n jag geleentheid (een dag) aan om n Koedoe koei te kom skiet in die Avontuur omgewing, gedurende Mei 2020. (Ongeveer 40km buite Middelburg.) Maar hierdie keer gaan ons haar AANLYN OPVEIL.
Geen verblyf beskikbaar. Koedoe kan daar geslag word, maar verwerking word deur jagter gedoen.
AANLYN VEILINGS REËLS is op ons Facebook blad.
Skaapraai
Wen n klaar verwerkte skaap deur slegs een vragie te beantwoord. Die trekking van een kaartjie met die korrekte antwoord vind plaas op die dag van die Basaar. Kontak Hester by 082 781 7997 indien u sou belangstel.
Slegs 600 kaartjies beskikbaar. R50/kaartjie.
Besighede wat die basaar ondersteun met donasies en stalletjies.
Bloo Fine Jewelry
Our Products
• We sell genuine Sterling Silver and Rose Gold plated jewelry
• Our stone range include:
• Marcasite
• Pearls
• Semi‐Precious stones (Turquoise,
Aquamarine, Peridot, Sapphire, etc.)
• Cubic zirconia
• Swarovski crystals, etc.
Susca Watts Academy
- Health & Skincare
- Business
- Teaching
- Computer Training
- Hairdressing
Susca Watts Academy is an Accredited Business and Beauty Academy in Middelburg, Mpumalanga. We aim to educate our learners in a safe environment while offering them necessary comprehensive support. We also understand that many people have anxiety about further studies, so we created a soothing environment and a scheduling system that never keeps you waiting long. By combining the latest technology with traditional techniques, we give our learners the best education around.
Tinktinkie Crafts
Maak “Scrapbook” papier temas,
Voorsien “décor” om eie kaartjies te maak,
Verskeidenheid “Scrapbook” items,
“Explosion” boksies,
Muur kindertema versierings.
Kontak Paula Jooste
- Email: s.khydraulic@mweb.co.za
- (W) 013 243 1421
- Sel: 060 733 0742
BC Jumping Jacks
Total Page Visits: 3173