preke
Tuisblad Ons Mense Skakel in Jaarprogram Ons Waardes Preke Kerkgebou Fotogallery Geskiedenis Witkerk-150 jaar Kranspoort orrel
Datum Teksvers Tema Prediker
12/04/2009 Numeri 27:1-11 Neem daardie geloofstap! ds. Piet Hattingh
14/06/2009 Filippense 2:12-16 Jy mag nie kla nie ds. Piet Hattingh
12/07/2009 Num 13, Jos 14 Kaleb, 'n man en God se beloftes ds. Piet Hattingh
19/07/2009 Haggai God roep jou tot sy diens ds. Piet Hattingh
04/10/2009 1 Petrus 1:3-8 'n Lewe van pynlike vreugde en blyds.kap ds. Piet Hattingh
25/10/2009 Romeine 3 Hierdie dinge moet jy weet ds. Piet Hattingh
15/11/2009 1 Korintiers 11:27-34 Die ete wat jy nie mag misloop nie ds. Piet Hattingh
17/01/2010 Matteus 10:26-31 Ontspan! God is in beheer! ds. Piet Hattingh
31/01/2010 Psalm 56 Vertrou op die Here Hy sal sorg ds. Piet Hattingh
28/02/2010 Johannes 19:23-27 Jesus leer ons om om te gee ds. Piet Hattingh
02/04/2010 Romeine 3:10-18 Jy is aanspreeklik vir die dood van Jesus Christus ds. Piet Hattingh
04/04/2010 2 Korintiers 4:3-15 Die opstanding van Jesus Christus verander alles ds. Piet Hattingh
20/06/2010 Efesiers 5:25-30 Om jou vrou lief te he .... ds. Piet Hattingh
26/09/2010 1 Korintiers 10:1-6 Dien jy 'n afgod? ds. Piet Hattingh
03/10/2010 Deuteronomium 8: 17-19 God let op die manier wat jy met jou geld werk ds. Piet Hattingh
24/10/2010 Filippense 4:10-13 Die sleutel to Finansiele geluk ds. Piet Hattingh
13/02/2011 Verskeie Leef jy in vrede met die Amelekiete? ds. Piet Hattingh
27/02/2011 Matteus 20:1-16 Is God onregverdig? ds. Piet Hattingh
20/03/2011 Matteus 20:17-27 Hoe om belangrik te wees in God se Koninkryk ds. Piet Hattingh
27/03/2011 Markus 11:46-52 "Wat wil jy he moet ek vir jou doen?" ds. Piet Hattingh
22/05/2011 2 Samuel 14-17 Wat om te doen as die wiele afkom? ds. Piet Hattingh
03/07/2011 1 Konings 1-11 Hoe om die verkiesing te verloor ds. Piet Hattingh
10/07/2011 Matteus 18:23-35 Om jou broer te vergewe ds Piet Hattingh
28/08/2011 Ps 19; 2 Tim 3:14-17 Is die Bybel betroubaar? ds. Piet Hattingh
04/09/2011 Efesiers 1:3-14 Die verbond: die absolute teken van God se genade ds. Piet Hattingh
18/09/2011 Verskeie 4x vergifnis ds. Piet Hattingh
02/10/2011 Verskeie God kyk na wat jy met jou geld doen. ds. Piet Hattingh
09/10/2011 Verskeie Die tien gebooie van rentmeesterskap ds. Piet Hattingh
23/10/2011 1 Timoteus 6:6-10 Die sleutel tot tevredenheid ds. Piet Hattingh
06/11/2011 Psalm 78 God se verbondspad met sy volk ds. Piet Hattingh
19/02/2012 Titus 2:11-15 As jou godsdiens jou nog nie verander het nie ... ds. Piet Hattingh
01/04/2012 Johannes 15:1-8 "Ek is die wingerdstok, julle die lote." ds. Piet Hattingh
03/06/2012 Matteus 14, 1 Samuel 17 Na watter stem luister jy? ds. Piet Hattingh
14/10/2012 Lukas 15 'n Uitnemende lewensdoel; Ontwikkel 'n dankbare hart. ds. Piet Hattingh
21/10/2012 2 Korintiers 8:9 'n Uitnemende lewenstaak: Gee uitbundig ds Piet Hattingh
10/03/2013 Johannes 14:1-14 Ware bemoediging Bybelstudie ds. Piet Hattingh
17/03/2013 Johannes 15:1-8 Die wingerdstok en die lote. Bybelstudie ds. Piet Hattingh
07/04/2013 Jakobus 3:13-18 Ware en valse wysheid Bybelstudie ds Piet Hattingh
14/04/2013 Matteus 5:5 Geseend is die sagmoediges Bybelstudie ds Piet Hattingh
21/04/2013 Matteus 5:6 Geseend is die wat honger en dors Bybelstudie ds Piet Hattingh
28/04/2013 Matteus 5:7 Geseend is die wat barmhartigheid bewys Bybelstudie ds Piet Hattingh
05/05/2013 Matteus 5:8 Geseend is die wat rein van hart is Bybelstudie ds Piet Hattingh
12/05/2013 Matteus 5:9 Geseend is die vredemakers Bybelstudie ds Piet Hattingh
19/05/2013 Matteus 5:10-12 Geseend is die wat vervolg word Bybelstudie ds Piet Hattingh
26/05/2013 Matteus 5:13-16 Sout en lig Bybelstudie ds Piet Hattingh
02/06/2013 Matteus 5:17-21 Wetsgetrou Bybelstudie ds Piet Hattingh
23/06/2013 Lukas 4 Genadejaar Bybelstudie ds Piet Hattingh
30/06/2013 2 Korintiers 4 Moenie moedeloos word nie Bybelstudie ds Piet Hattingh
07/07/2013 2 Timoteus 2:1-7 Lewe in God se kragveld Bybelstudie ds Piet Hattingh
14/07/2013 2 Timoteus 2:8-13 Moenie moeg word nie Bybelstudie ds Piet Hattingh
28/07/2013 Mat 5:33-37; Jer 9:1-9 Praat die waarheid! Bybelstudie ds Piet Hattingh
04/08/2013 Matteus 5:38-42 Geen vergelding Bybelstudie ds Piet Hattingh
25/08/2013 Matteus 6:1-4 God haat skynheiligheid Bybelstudie ds Piet Hattingh
01/09/2013 Matteus 6:5-8 Here, Leer ons bid Bybelstudie ds Piet Hattingh
08/09/2013 Matteus 6:9-15 Lewe afhanklik van God Bybelstudie ds Piet Hattingh
15/09/2013 Matteus 6:19-24 Waar is jou skat? Bybelstudie ds Piet Hattingh
22/09/2013 Efesiers 4:11-17 God se plan vir sy kerk; jou pad na groei Bybelstudie ds Piet Hattingh
06/10/2013 Lukas 16:1-13 Skatte vir ewig Bybelstudie ds Piet Hattingh

Tuisblad / Ons mense / Skakel in / Preke / Jaarprogram / Waarvoor ons staan / Geskiedenis / Kerkgebou / Fotogallery Kranspoort